Music Video: Valo Pictures Film Footage: The Film Factory Die debuut enkelsnit waarvoor ons gewag het is uiteindelik hier. JOE FOSTER se PAD NA JOU HART is die tema lied vir die Film met dieselfde.
Afrikaans
Pad Na Jou Hart
Hierdie pad mag dalk nog lank word.
Vergewe my,
eenvoudig net swaar.
maar ek’s nog nie daar nie.
op die pad na jou hart toe.
dat ek jou man gaan word.
om werklik lief te wees --
Sit terug en hou vas.
het sy op en af.
voor jou deur kom staan.
dat dit eintlik jou hart is, wat hulp vra.
op die pad na jou hart toe.
dat ek jou man gaan word.
om werklik lief te wees --
sal jy saam my kan kom.
en ek belowe jou jy sal hierna niks ooit kort.
op die pad na jou hart toe.
dat ek jou man gaan word.
om werklik lief te wees --
Writer(s): joe foster
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Lyrics powered by www.musixmatch.com
English
1. | Pad Na Jou Hart |
2. | In die reën vir jou |
3. | Vir my Gemaak |